Wietske Boon (nèe du Preez)

Gebore en opgegroei in Hartbeespoort.

Matrikuleer aan die Hoërskool Hartbeespoort.

Studeer voor- en nagraadse sielkunde aan die Universiteit van Pretoria.

Werk as 'n administratiewe bestuurder by 'n gesondheidsorg maatskappy.

Laerskoolonderwyseres.

Besluit om te spesialiseer en voltooi 'n Meestersgraad in Spelterapie aan die Universiteit van Suid-Afrika.

Werk as 'n intern spelterapeut by 'n kinderhuis.

Voltooi verhandeling met titel "Sibbe van kinders met kanker se belewenis in die gesinsdinamika na behandeling".

Woon verskeie werkswinkels by wat fokus op die kind.